Books > Food & Drink > General cookery > Cookery dishes & courses > Cakes, baking, icing & sugarcraft
|
Not currently available
Katrien se mini-koeke - Kolwyntjies, koeklollies en meer (Paperback)
Loot Price: R173
Discovery Miles 1 730
|
|
Katrien se mini-koeke - Kolwyntjies, koeklollies en meer (Paperback)
(sign in to rate)
Loot Price R173
Discovery Miles 1 730
Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.
|
Elke projek het drie tot vier koekitems met dieselfde tema, met
duidelike aanwysings en stap-vir-stap foto's wat dit sommer verspot
maklik maak. Deeglik getoetste koek- en vulselresepte gee riglyne
om die hoeveelhede te vermeerder om aan jou vereistes te voldoen,
en daar is patroonplate wat vir die versierings gebruik kan word.
Die skrywer deel hope wenke en kortpaaie wat oor jare van
eksprimentering opgebou is om die beste bestanddele en tegnieke vir
die beste resultaat te verseker. Die pragfoto's van elke projek
toon dat koekversiering inderdaad 'n kunsvorm geword het, maar die
maklike aanwysings plaas die projekte binne die vermoe van elkeen
wat dit kan volg. Die projekte is van maklik tot gevorderd
gegradeer, dus is daar regtig iets vir almal.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!
|
|
Email address subscribed successfully.
A activation email has been sent to you.
Please click the link in that email to activate your subscription.