0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Self-help & practical interests

Buy Now

Te Besig Met Besig Wees (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R71
Discovery Miles 710

Te Besig Met Besig Wees (Afrikaans, Paperback)

Kobus Neethling, Riekert Botha, Johan van Lill

 (sign in to rate)
Loot Price R71 Discovery Miles 710

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

“Besig” het die woord geword waarmee ons mekaar groet.

Jy dink dalk dit hoort so; dis tog wat jy moet doen as jy bo wil uitkom. Jy cope mos darem nog.

Maar op die lange duur kan besigwees jou vreugde steel.

Elke mens is gemaak vir ’n ritme van werk en rus – anders sal jy uitbrand.

Jy móét dus daardie sweet spot kry waar jy optimaal en kragtig, maar op jou heel gemaklikste, kan funksioneer.

Te besig met besigwees? sal jou verstand en jou hart oopmaak sodat jy geďnspireerd sal wees om jou beste lewe rustig te leef.

Ons het ’n groep skrywers, predikante, entrepreneurs, sakelui, sielkundiges, lewensafrigters, mentors en mediapersoonlikhede gevra vir hulle wenke vir beter tydsbestuur.

Nou kan jy deel in die insig van hierdie professionele mense wat moes leer hoe om al die balle in die lug te hou.

Die boek bestaan uit 40 temas, wat week vir week deurgewerk kan word.

By elke tema is daar ’n praktiese vraag of opdrag om jou aan die dink te sit, met ’n spasie waar jy jou eie idees kan neerpen, sodat jy ’n meer produktiewe en minder besige lewe kan lei.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners