0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Romance

Buy Now

Om Jou te Vind (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R206
Discovery Miles 2 060
You Save: R34 (14%)

Share your images

Om Jou te Vind (Afrikaans, Paperback)

Kristel Loots

Series: Romanza Omnibus

 (sign in to rate)
List price R240 Loot Price R206 Discovery Miles 2 060 You Save R34 (14%)

Bookmark and Share

Expected dispatch within 5 - 13 working days

Kristel Loots is bekend vir haar fyn humorsin en besondere vermoŽ om haar karakters uit te beeld. Hierdie omnibus is 'n samestelling van drie van Kristel se vorige liefdesverhale, Liefde op Vergeetbaai, Kiki se kroonprins en Sieraad uit as.

Liefde op Vergeetbaai:

Irmariana koop die kothuis langs Zak de Beer, wat sy privaatheid beskerm en 'n muur tussen hulle wil oprig. Vergeetbaai is afgesonder en hulle loop mekaar (noodwendig) raak. Irmariana het Vergeetbaai toe gekom om weer heel te word en om te werk aan haar jongste kinderboek. Sy durf nie toelaat dat 'n man haar aandag aftrek nie. Selfs al is hy uiters aantreklik en betowerend.

Kiki se kroonprins:

Kiki moet 'n onderhoud voer met 'n skatryk hubare sakeman wat die erfgenaam van Kroukamp Internasionaal is, Olaf Kroukamp. Hulle voer klere en skoonheidsmiddele uit. Hy het ook 'n boek geskryf wat mense aan die praat het en verkoop selfs die filmregte daarvoor. Kiki lÍ hom voor toe hy met sy honde gaan stap. Later pas sy sy herehuis en honde op. Olaf wen 'n literÍre prys en vra Kiki om hom te vergesel. Haar ekskÍrel, Roger sien die insetsel op televisie en spoor haar op. Hy doen alles in sy vermoŽ om Kiki en Olaf se verhouding te laat sneuwel.

Sieraad uit as:

Janette gaan woon 'n week lank in afsondering as proefkonyn vir navorsing oor die rookgewoonte. Kameras volg inwoners se verslawing. Sy sukkel om haar gevoelens vir die ghoeroe, Marnitz Marais te onderdruk. Janette is ook die troostante vir die tydskrif waarvoor sy as joernalis werk. 'n Super Girl sorg vir heelwat intrige en doen alles in haar vermoŽ om Marnitz en Janette se ontluikende verhouding te saboteer...

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Series: Romanza Omnibus
Release date: December 2018
Authors: Kristel Loots
Dimensions: 198 x 129 x 35mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 400
ISBN-13: 978-0-7993-9144-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Romance
Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Promotions
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults
Books > Fiction > Special features > Short stories
LSN: 0-7993-9144-1
Barcode: 9780799391442

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Loyalty partners