0
Your cart

Your cart is empty

Books > Law > Laws of other jurisdictions & general law > Private, property, family law > Contract law

Not currently available

Kontraktereg: Algemene beginsels (Afrikaans, Paperback, 5de uitgawe) Loot Price: R837
Discovery Miles 8 370
You Save: R134 (14%)
Kontraktereg: Algemene beginsels (Afrikaans, Paperback, 5de uitgawe): L.F. Van Huyssteen, G.F. Lubbe, M.F.B. Reinecke

Kontraktereg: Algemene beginsels (Afrikaans, Paperback, 5de uitgawe)

L.F. Van Huyssteen, G.F. Lubbe, M.F.B. Reinecke

 (sign in to rate)
List price R971 Loot Price R837 Discovery Miles 8 370 | Repayment Terms: R78 pm x 12* You Save R134 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Kontraktereg Algemene Beginsels volg 'n analitiese benadering tot die begrippe, beginsels en reels wat op kontrakte betrekking het, en plaas terselfdertyd kontrakte en die kontraktereg in 'n breer regswetenskaplike, grondwetlike en sosiale konteks. Die krag van Kontraktereg Algemene Beginsels le in die skrywers se omvattende gesamentlike kennis van die gemeenregtelike beginsels en die filosofiese onderbou van die kontraktereg, sowel as die invloed van die Grondwet as die bron van afdwingbare sosiale waardes en openbare belang. Die resultaat is 'n werk wat 'n grondige uiteensetting en ontleding van die teoretiese grondslag en struktuur van die Suid-Afrikaanse kontraktereg kombineer met 'n bespreking van die howe se toepassing van die beginsels. Waar die reg nog nie bepaal is nie, word uiteenlopende menings beoordeel en oplossings voorgestel, soms ook met verwysing na buitelandse jurisdiksies. Die werk besin ook oor die koers wat ingeslaan behoort te word om die kontraktereg in ooreenstemming met grondwetlike norme te ontwikkel. Voorstelle word gemaak oor die rol van goeie trou in die sluiting en uitvoering van kontrakte, synde een van die moontlike grondslae vir die ontwikkeling van die gemenereg. Hierdie vyfde uitgawe van Kontraktereg Algemene Beginsels neem kennis van die jongste ontwikkelings in die kontraktereg, veral met betrekking tot die uitwerking van grondwetlike jurisprudensie, goeie trou en nuwe wetgewing oor kontrakte, in die besonder die Wet op Verbruikersbeskerming. Die skrywers bespreek die jongste hofbeslissings om die betrokke regsbeginsels en wetlike bepalings te verduidelik.

General

Imprint: Juta Legal and Academic Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: February 2017
Authors: L.F. Van Huyssteen • G.F. Lubbe • M.F.B. Reinecke
Dimensions: 245 x 166 x 31mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 702
Edition: 5de uitgawe
ISBN-13: 978-1-4851-0982-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Law > Laws of other jurisdictions & general law > Private, property, family law > Contract law
Books > Afrikaans > Regte
LSN: 1-4851-0982-5
Barcode: 9781485109822

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners