Bekendes soos Leandie du Randt Bosch en Anthonie Bougas skryf saam vir elke kinderhart oor issues waarmee hulle elke dag gekonfronteer word.
Jesus is die antwoord op al jou vrae, maak nie saak hoe oud jy is nie ... Met hierdie Bybeldagboek vir kinders sal hulle elke dag nader aan Jesus kom.
Bekendes, soos Anthonie Bougas, Janine Truter, Riana Mouton, Erich Postumus, Leandie du Randt skryf saam om elke kinderhart nader aan Jesus te bring.
In ’n taal wat hulle sal verstaan, is die boodskap kort genoeg vir hulle om dit vinnig te lees, maar lank genoeg sodat hulle iets waardevol sal leer.
· 12 bekendes wat daagliks met kinders werk skryf saam aan die splinternuwe Bybeldagboek vir kinders.
· Die dagstukkies is so geskep, sodat dit gemaklik lees vir die kinders en ook kort genoeg is om vinnig deur te lees.
· Nóg 5 minute met Jesus is die opvolgboek van die treffer 5 minute met Jesus wat binne ’n paar maand uitverkoop het.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
My review
Tue, 17 Sep 2019 | Review
by: Celeste V.
AWESOME !!! so ge"bless"
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)