0
Your cart

Your cart is empty

Music

Not currently available

Lianie May - Lank Lewe Die Liefde (CD) Loot Price: R57
Discovery Miles 570
Lianie May - Lank Lewe Die Liefde (CD): Lianie May

Lianie May - Lank Lewe Die Liefde (CD)

Lianie May

 (sign in to rate)
Loot Price R57 Discovery Miles 570

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Die gewilde Afrikaanse sangeres Lianie May se nuutste album, Lank Lewe die Liefde sal voor die einde van die maand op die rakke wees. Dit is n vrolike country pop dansalbum. Lianie May se langverwagte nuwe album, Lank Lewe die Liefde beloof om jou voete te laat jeuk vir die dansbaan! Dit is haar vierde album en volg op die sukses van haar vorige drie albums wat almal topverkopers was. Lianie is baie opgewonde oor haar nuwe bekendstelling:Dit is n lekker album waarvan mense baie gaan hou. As jy van die album Vergeet my nie gehou het, sal jy beslis mal wees oor Lank Lewe die Liefde. Lianie en Jay se twee duette, In a moment like this en Toe stop my hart het die hele land laat gons en hulle is een van die gewildste duetpare wat die land nog gesien het. Met die sukses van die twee liedjies, is daar geskaaf aan nog twee splinternuwe duette wat die publiek net n voorsmakie gaan gee van Lianie en Jay se duetalbum wat net voor Kersfees beskikbaar sal wees! Gesoute musiekvervaardigers het die verwerkings op die album gedoen, insluitende Robin Keily, Marius Brouwer, Byron Kunz, Juan Floors Oosthuizen en Deede van der Hooven. Riana Nel, die nuwe fonds van Coleske Artists, het vyf nuwe en oorspronklike liedjies vir die album geskryf, wat jou sal terugneem na die dae toe toffie appels en bioskope die nuutste gier was. Lianie het ook weereens met die liedjie Pleister van my hart bewys dat sy n liriekskrywer van formaat is. Pleister van my hart is die openingslied van die Afrikaanse rolprent, Platteland waarin Lianie die hoofrol vertolk.

General

Label: Coleske
Country of origin: South Africa
Release date: March 2011
Performers: Lianie May
Format: CD
Categories: Music
LSN: XBN-85Q-MFH-1
Barcode: 6009516612596

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Disk 1

1 Lank Lewe Die Liefde - Duet Met Jay
2 Call My Name - Duet Met Jay
3 Pleister Vir My Hart
4 Saam Is Ons Beter
5 Tennessee Waltz
6 Bekhou, Kophou
7 Anne Bokkie
8 Datenight
9 Kyk, Kyk, Kyk
10 Toe -n Twee Rand Nog Twee Rand Was
11 Lay Down Beside Me - Duet Met Jay
12 In a Moment Like This - Duet Met Jay

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners