0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English)

Not currently available

Luister en leer: Tuisprogram: Vlak 2 - Ek luister met my ore! (Afrikaans, Staple bound) Loot Price: R126
Discovery Miles 1 260
Luister en leer: Tuisprogram: Vlak 2 - Ek luister met my ore! (Afrikaans, Staple bound): Liesel van Niekerk

Luister en leer: Tuisprogram: Vlak 2 - Ek luister met my ore! (Afrikaans, Staple bound)

Liesel van Niekerk

Series: Luister en Leer reeks

 (sign in to rate)
Loot Price R126 Discovery Miles 1 260

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Die Luister en Leer Reeks bied aan ouers, opvoeders en versorgers - inderdaad enigeen betrokke by die opvoeding van `n jong kind - `n verrykingsprogram wat belyn is met die KABV (CAPS) kurrikulum en gehoor gee aan die opvoedkundige beginsels vir Grondslagfase opvoedkunde. Die Luister en Lees Reeks fokus op die ontwikkeling van waarnemingsvermoee en taalvaardighede met behulp van gestruktureerde, praktiese en kind-gesentreerde aktiwiteite, en moedig terselfdetyd aktiewe ouer en versorger betrokkenheid aan. Die reeks is belyn met die Grondslagfase KABV (CAPS) kurrikulum en die belangriste aspekte van taal ontwikkeling, insluidend luistervaardighede, woordeskat uitbreiding, begripsvaardighede, kommunikasievaardighede en basies taalbeginsels word aangespreek. Luister en Leer Reeks is `n noodsaaklike hulpbron vir ouers, versorgers en onderwysers van grondslagfase leerders. Die reeks is beskikbaar in Afrikaans en Engels.

General

Imprint: Juta Legal and Academic Publishers
Country of origin: South Africa
Series: Luister en Leer reeks
Release date: December 2017
Authors: Liesel van Niekerk
Dimensions: 300 x 210 x 5mm (L x W x T)
Format: Staple bound
Pages: 67
ISBN-13: 978-1-4851-2907-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Language & literature > Modern languages (other than English) > General
Books > Children's Fiction & Fun
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
LSN: 1-4851-2907-9
Barcode: 9781485129073

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners