Annabel is versot daarop om haar verbeelding vrye teuels te gee en
dinge te teken waarvan sy hou. Sy teken katte en voels en bote en
huise. Op 'n dag maak sy 'n baie spesiale tekening van 'n beer – en
dit word lewend! Annabel wys vir Beer al haar gunsteling-dinge, en
Beer wys vir Annabel al syne – want almal weet dat maats mekaar
help om die wereld op nuwe maniere te sien. Dit is waarom Annabel
en Beer beste vriende is! 'n Baie spesiale prenteboek oor 'n baie
spesiale vriendskap.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!