0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian Religious Experience

Not currently available

Stilword by God 'n Bybelstudie (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R24
Discovery Miles 240
You Save: R5 (17%)
Stilword by God 'n Bybelstudie (Afrikaans, Paperback): Lizette Murray

Stilword by God 'n Bybelstudie (Afrikaans, Paperback)

Lizette Murray

 (sign in to rate)
List price R29 Loot Price R24 Discovery Miles 240 You Save R5 (17%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Word in 24 studies geinspireer om ’n dieper lewe van geestelike vervulling en oorvloedige seen te ervaar. Ons lewe is soos ’n huis met baie vensters, en net soos ons deur die vensters kan uitkyk na buite, kan mense deur die vensters in ons lewens inkyk. Dit is die beeld wat Lizette Murray gebruik in Stilword by God – ’n Bybelstudie. In hierdie Bybelstudie fokus sy op vier vensters wat verskillende aspekte van ’n mens se lewe verteenwoordig: 1. Die venster op rus – rus, troos en bemoediging by God; 2. Die venster op vrug en vrede – dienswerk; 3. Die venster op leef en liefhe – naasteliefde; 4. Die venster na die straatkant – waar ons lewe ons verhouding met God weerspieel. Hierdie Bybelstudie bied in elkeen van die 24 studies vrae waaroor jy kan nadink of met ander bespreek om die beginsels in die boek ’n werklikheid in jou daaglikse lewe te maak. Dit sal jou ook lei tot geestelike groei en insig in jou eie psige. Stilword by God – ’n Bybelstudie sal jou inspireer om elke dag meer Christus-gelykvormig te leef en ’n dieper lewe van geestelike vervulling en oorvloedige seen te ervaar.

General

Imprint: Christian Art Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: 2018
Authors: Lizette Murray
Dimensions: 210 x 148 x 12mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 155
ISBN-13: 978-1-4316-1853-8
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian religious experience > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian religious experience > General
Books > Christianity > Christian Religious Experience
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-1853-5
Barcode: 9781431618538

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners