In die reeks kartonboeke met skoonvee-pen en uitvoubladsye leer
kinders basiese konsepte ken saam met Louise Smit se bekendste
karakters. Hul leer alles van kleure saam Sarel Seemonster, Wielie
Walie se geliefde monster van die see. Met lekker oefeninge,
maklike speletjies om by die huis te speel en ’n eksperiment of
twee, is dit pret om te leer!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!