0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Science

Buy Now

Vind Uit! Wetenskap (Paperback) Loot Price: R112
Discovery Miles 1 120
You Save: R18 (14%)

Vind Uit! Wetenskap (Paperback)

Linda Roos, Lydia du Plessis

Series: Vind Uit!

 (sign in to rate)
List price R130 Loot Price R112 Discovery Miles 1 120 You Save R18 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Wat wil jy graag uitvind?

Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!

Daar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:

Wetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.

Wetenskap

Leer wat die verskil tussen atome, molekules, mengsels en verbindings is; vind uit hoe plante werk; en sien die watersiklus in aksie. Hierdie boek gaan beslis jou volgende skoolprojek vir Natuurwetenskap inspireer, en dit ver-duidelik presies wat wetenskap is en hoe dit werk. Vind uit waaruit materie bestaan, hoe die voedselketting inmekaarsteek, en hoe die weer werk. Ontdek hoe elektrisiteit en magnetisme ons alledaagse lewe be´nvloed. En doen jou eie eksperimente om die inligting te laat lewe kry!

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Series: Vind Uit!
Release date: 2019
Translators: Linda Roos • Lydia du Plessis
Dimensions: 235 x 183 x 7mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 64
ISBN-13: 978-0-7993-8970-8
Categories: Books > Children's & Educational > Science
Books > Children's & Educational > Science > General
LSN: 0-7993-8970-6
Barcode: 9780799389708

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners