Mense verskil. Elkeen dink anders, doen anders en het ’n heel ander
siening van pret, stres, besluitneming of hoe om dinge gedoen te kry.
Stel jou voor hoeveel suksesvoller en gelukkkiger ons sal wees as
ons die insig het om onsself en ander te verstaan!
LYNETTE BEER wys jou hoe om jou persoonlike en professionele
drome te bewaarheid. Die vier kleure en persoonlikheidstipes sal
jou help om op alle gebiede van jou lewe uit te styg – van jou
verhoudings tot jou loopbaan.
DIT IS WAT JY KRY...
DIE LEWE IN VOLKLEUR-BOEK
As jy die boek klaar gelees het, sal jy kan sê jy KEN jouself. Jy sal
verstaan hoe jou temperament werk en hoe dié van ander mense by
joune aanhaak ... of daarmee bots.
BONUS #1 – TEMPERAMENT-TOETS
Ingesluit is ’n 15 minuut-toets wat jou oë oopmaak vir die vier
basiese temperamente en die een wat by jou oorheersend is. Dit sal
jou ook inspireer om meer te maak van jou sterk punte en minder vas
te val in die swakkeres.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!