0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Buy Now

Een Vraag Per Dag Joernaal - 99 Vrae vir 'n Lewe Wat Saak Maak (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R64
Discovery Miles 640

Een Vraag Per Dag Joernaal - 99 Vrae vir 'n Lewe Wat Saak Maak (Afrikaans, Paperback)

Lynette de Beer

 (sign in to rate)
Loot Price R64 Discovery Miles 640

Bookmark and Share

Expected to ship within 10 - 15 working days

Ons leef soms bloot van dag tot dag, sonder om te dink waarheen ons op pad is. Dis egter nooit te laat om ’n betekenisvolle lewe te begin leef en vervuld en tevrede te voel nie.

Hoe verander ’n mens jou lewe?

As ons dink aan iets wat ons lewe kan verander, dink ons gewoonlik groot: ’n nuwe werk, ’n verhuising, ’n verhouding wat begin of beŽindig word. Soms is dit egter iets kleins wat belangrik genoeg is om ’n groot verskil te maak. Een vraag op ’n slag!

Dit is waar EEN VRAAG PER DAG jou gaan help. Een op-die- man-af-vraag kan die rigting van jou lewe heeltemal verander... Lynette Beer vra 99 vrae oor dinge wat regtig saak maak en jou by lewensveranderende antwoorde sal uitbring. Jy kan op enige tydstip met diť joernaal begin. Skryf bloot vandag se datum by ’n vraag in en gebruik ’n paar minute om daaroor te dink. Skryf jou gedagtes neer en werk dan stelselmatig verder deur die boek. Kyk hoe jou lewe verander

By elke vraag is daar ruimte om op twee verskillende datums ’n antwoord neer te skryf. As die eerste 99 dae om is, kan jy dieselfde vrae weer antwoord. Dit gee jou ’n idee van hoe jou lewe oor ’n paar maande verander het.

General

Imprint: Carpe Diem
Authors: Lynette de Beer
Dimensions: 185 x 148 x 12mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 128
ISBN-13: 978-1-4322-0856-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
Promotions
Books > Local Author Showcase > Lifestyle
LSN: 1-4322-0856-X
Barcode: 9781432208561

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners