0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Romance

Not currently available

Verlore Skatte (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R142
Discovery Miles 1 420
You Save: R23 (14%)

Verlore Skatte (Afrikaans, Paperback)

Malene Breytenbach

Series: Super Romanza

 (sign in to rate)
List price R165 Loot Price R142 Discovery Miles 1 420 You Save R23 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Tydens ʼn lewensgevaarlike en avontuurlike ekspedisie na die Amasone-reënwoud word Frances se lewe in ʼn totaal nuwe rigting gestuur ...

Frances Wright, ’n botanis, en Riek Vanbrugh, ʼn herpetoloog aan die Universiteit Stellenbosch, gaan saam met ’n Britse argeoloog, John Mansfield, se ekspedisie na die Amasone-reënwoud in Peru. Saam met hulle gaan ’n antropoloog van Kaapstad Universiteit asook Jack Berry, avonturier en skrywer/fotograaf vir National Geographic. Vanaf Iquitos stuur hul borg, Carlos Carraldo, hulle per boot, kleiner rubberbote en te voet die reënwoud in. Die fauna en flora is uitsonderlik, en hulle word deur mens, dier en plant bedreig.

Dit blyk gou tot Frances, Riek en Jack se ontnugtering, dat die ekspedisie se vernaamste doel is om ’n legendariese goue beeld by die verlore stam van Huakan te gaan steel. Ná skrikwekkende avonture, nadat hulle verdwaal het en hulle portiers weggehardloop het, vind die groep wel vir Huakan. ’n Vorige ekspedisie deur ’n Spaanse argeoloog is ook deur Carraldo geborg en hulle tref die argeoloog daar aan. Jack sien ook die goue beeld wat Carraldo begeer. Niemand kom glo weer uit Huakan nie en hulle moet met die Spaanse argeoloog se hulp ontsnap.

Hulle kom ooreen om die bestaan van Huakan geheim te hou, en die ekspedisie word vir die woedende, teleurgestelde en agterdogtige Carraldo as ’n mislukking voorgehou, behalwe dat die Spaanse argeoloog kwansuis by inboorlinge gevind en gered is. Hulle vertel nie van die verlore stam en goue beeld nie, en vlug behoorlik uit Iquitos om van Carraldo af weg te kom.

Terwyl hulle in die reënwoud deur gevare geteister is, het elkeen gewys wat in hom of haar steek. Jack Berry, wat eers spottend skepties was oor Frances se vermoë om die reënwoud te trotseer, kry al meer respek vir haar en hulle liefde vir mekaar groei. Met sy hulp ontdek sy ’n seldsame orgidee.

Nadat hulle terug is by die huis en hulle paaie geskei het, dink sy hy is uit haar lewe en sy sukkel om weer by haar normale lewe aan te pas. Hy kom haar egter haal.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Series: Super Romanza
Release date: July 2019
Authors: Malene Breytenbach
Dimensions: 198 x 129 x 50mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 304
ISBN-13: 978-0-7993-9533-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > General & literary fiction > Modern fiction
Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Drama
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults > Romance
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Fiction
LSN: 0-7993-9533-1
Barcode: 9780799395334

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Buy 2, Get An Extra 20% Off

Verlore Skatte
Malene Breytenbach Paperback R165 R142 Discovery Miles 1 420
bundle available
Anton Rupert - The Life Of A Business…
Ebbe Dommisse Paperback R395 R289 Discovery Miles 2 890
bundle available
Power And Faith - How Evangelical…
Pontsho Pilane Paperback R280 R205 Discovery Miles 2 050
bundle available
Bibby's - More Good Food
Dianne Bibby Hardcover R480 R340 Discovery Miles 3 400
bundle available
Maria's Keepers - One Woman's Escape…
Sam Human Paperback R280 R219 Discovery Miles 2 190
bundle available
When Love Kills - The Tragic Tale Of AKA…
Melinda Ferguson Paperback R320 R235 Discovery Miles 2 350
bundle available
Kirstenbosch - A Visitor's Guide
Colin Paterson-Jones, John Winter Paperback R150 R109 Discovery Miles 1 090
bundle available
Cape, Curry & Koesisters
Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien Paperback  (3)
R415 R357 Discovery Miles 3 570
bundle available
Prisoners Of Jan Smuts - Italian…
Karen Horn Paperback R330 R225 Discovery Miles 2 250
bundle available
Hunting With The Hawks - Untold Stories…
Graham Coetzer Paperback R320 R235 Discovery Miles 2 350
bundle available
The Future Of Mining In South Africa…
The Mapungubwe Institute for Strategic Reflection Paperback R320 R250 Discovery Miles 2 500
bundle available
Fatima Sydow Cooks
Fatima Sydow Paperback  (3)
R420 R361 Discovery Miles 3 610
bundle available
Low Carb Is Lekker Three
Ine Reynierse Paperback R320 R256 Discovery Miles 2 560
bundle available
Mission Of Malice - My Exodus From…
Erika Bornman Paperback  (8)
R260 R208 Discovery Miles 2 080
bundle available
Hot Water
Nadine Dirks Paperback R265 R207 Discovery Miles 2 070
bundle available

See more

Partners