Praktiese advies en opregte aanmoediging.
Een-minuut oordenkings vir jong vroue is gemik op geloof vervulde jong vroue in hulle twintigs wat die opwindende en soms skrikwekkende reis van universiteit na werksverhogings, enkelwees en die vind van Mnr. Reg moet aanpak. Mallory Larsen bied waardevolle insigte oor hoe om 'n lewe te lei wat God vereer en wat in diens staan van ander met praktiese advies en opregte aanmoediging.
Mallory Larsen het haar Meestersgraad in Teologie en Kultuur verwerf by die Seattle School of Theology and Psychology. Mallory is die dogter van die bekende Christenskrywer Caroly Larsen.
- 11 x 14 cm
- 400 Bladsye
- Opgestopde Hardeband bindwerk
- Silwer gefoeliede titel en aksente
- Glans buiteblad
- Lint boekmerk aangeheg
- Aanbiedingsbladsy vir skenking
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!