Bak vir die mense wat jy lief het iets heerlik uit die buitengewone
resepteboek. Mareli deel haar beste suurdeeggebak-resepte: Daar is
resepte vir basiese brode; brood vir ontbyt; bolletjies, rolletjies
en stokkies; brood vir braai; platbrode; gevulde brode; soetbrode
en brode wat pronk. Selfs vir oorskietbrood het sy wonderlike
planne. Sy verduidelik ook hoe om jou eie gisplantjie te kweek,
asook om die basiese prosesse van gisting, knie, rys, vorming en
bak onder die knie te kry.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
My review
Thu, 27 Jun 2019 | Review
by: Elmarie D.
Heerlike bakboek wat mens inspireer om brood te bak.
Did you find this review helpful?
Yes (0) |
No (0)