Hierdie pragtig ontwerpte joernaal maak nut van Margaret Roberts se
welbekende talente vir die maak van beide heilsame natuurlike
produkte en delikate illustrasies van die plante en blomme waaraan
haar beroep grootliks gekenmerk word. Die gelinieerde bladsye lok
jou uit om ’n joernaal te hou, notas te maak, en dies meer, en is
liggies versier met klein tekeninkies, vinnige resepte en
interessante wenke oor blomme en hul eienskappe.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!