0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel writing

Buy Now

Retoer: Pretoria - Provance (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R219
Discovery Miles 2 190
You Save: R36 (14%)

Share your images

Retoer: Pretoria - Provance (Afrikaans, Paperback)

Marita Van der Vyver

 (sign in to rate)
List price R255 Loot Price R219 Discovery Miles 2 190 You Save R36 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 13 working days

Op reis saam met Marita van der Vyver, van Pretoria tot Provence! Retoer: Pretoria – Provence is ’n bundel van diť bekroonde en immergewilde skrywer se beste rubrieke, sketse en essays wat nog nie voorheen in bundelformaat uitgegee is nie. Dit sluit in ’n rubriek oor seksuele teistering waarvoor sy in 2018 met ’n ATKV-Mediaveertjie vereer is.

Diť “meisie van die suburbs”, soos sy haarself beskryf, neem die leser op reis deur haar lewe en wÍreld: Van haar jeugherinneringe – haar oumas, haar eerste juffrou en die kind wat sy was – tot haar dae op Stellenbosch, Pretoria en natuurlik die Franse platteland. Sy raak nostalgies oor ’n tiekieboks, die karre van haar kleintyd (’n bruin Opel en ’n geel kewer),en laat die leser tegelyk skater en verlang. Met haar kenmerkende humor, deernis en eerlikheid skryf sy oor die ouderdom, tienerstreke, Calvinisme, David Bowie, vegetariŽrs en die verskriklike vrees vir “verdagte knoppies”.

Haar woordkuns neem die leser van die alledaagse na die eksotiese, van die skreeusnaakse na die hartverskeurende, van die lyflike na die geestelike. ’n Tema wat soos ’n paar voetspore deur Retoer loop, is diť van reis: Die reis na heerlike, onbekende plekke en die meer onstuimige, dikwels vreesaanjaende reis na die self. Retoer sal jou hardop laat lag en trane in jou oŽ laat opwel terwyl dit jou boei, ontroer en op ’n sielsreis neem.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: September 2018
Authors: Marita Van der Vyver
Dimensions: 200 x 130 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 160
ISBN-13: 978-0-7993-8479-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Literature: texts
Books > Language & Literature > Biography & autobiography
Books > Sport & Leisure > Travel & holiday
Books > Language & Literature > Literature: texts > Essays, journals, letters & other prose works
Books > Language & Literature > Biography & autobiography > General
Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel writing
Books > Language & Literature > Literature: texts > Essays, journals, letters & other prose works > General
Books > Sport & Leisure > Travel & holiday > Travel writing > General
Books > Biography > General
Books > Travel > Travel writing
Books > Travel > Travel writing > General
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
Books > Afrikaans > BiografieŽ
Books > Afrikaans > Reis
Books > Local Author Showcase
Books > Local Author Showcase > Biography
Promotions
LSN: 0-7993-8479-8
Barcode: 9780799384796

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners