0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Wanneer die Bybel nie Sin Maak nie - 'n Gids tot die Ontsluiting van Oenskynlike Weersprekings in die Bybel (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R116
Discovery Miles 1 160
You Save: R24 (17%)

Wanneer die Bybel nie Sin Maak nie - 'n Gids tot die Ontsluiting van Oenskynlike Weersprekings in die Bybel (Afrikaans, Paperback)

Marius Nel

 (sign in to rate)
List price R140 Loot Price R116 Discovery Miles 1 160 You Save R24 (17%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Jy is waarskynlik al gekonfronteer deur een of meer van die teenstellings in die Bybel. Mense gebruik dit dikwels as redes om die Bybel te verwerp. Dit is dinge soos: Waarom leer Jesus ons om te bid as Hy ook se die Vader weet wat ons behoeftes is? Die profeet Jesaja voorspel dat ’n Vredevors gebore sal word, maar dan verklaar Jesus dat Hy nie vrede gebring het nie, maar stryd. Jesus se die eerstes sal laaste wees en die laastes eerste – wat beteken dit? In Wanneer die Bybel nie sin maak nie ondersoek Marius Nel hierdie en verskeie ander teenstellings in die Bybel. Elke teenstelling word belig deur soveel teksverse moontlik, asook die betekenisse van sommige Hebreeuse en Griekse woorde in die grondteks. Jy sal telkens verras besef dat dit nie gaan oor watter stelling korrek is nie, maar dat die teenstellings mekaar aanvul en dat ons beide stellings in konteks moet verstaan. Ontdek dat God op maniere werk wat bo ons begrip is, maar juis ook op maniere wat sy liefde en genade openbaar.

General

Imprint: Christian Art Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: September 2018
Authors: Marius Nel
Dimensions: 210 x 148 x 12mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 124
ISBN-13: 978-1-4316-1809-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-1809-8
Barcode: 9781431618095

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners