0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Humor In Die Huwelik - Ontsluit die Geheime tot 'n Suksesvolle Huwelik (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R157
Discovery Miles 1 570
You Save: R33 (17%)
Humor In Die Huwelik - Ontsluit die Geheime tot 'n Suksesvolle Huwelik (Afrikaans, Paperback): Mark Gungor

Humor In Die Huwelik - Ontsluit die Geheime tot 'n Suksesvolle Huwelik (Afrikaans, Paperback)

Mark Gungor

 (sign in to rate)
List price R190 Loot Price R157 Discovery Miles 1 570 You Save R33 (17%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Bemeester die vaardighede om deur humor die geheime tot die lewe, liefde en die huwelik te ontsluit.

Humor in die huwelik is gebaseer op Mark Gungor se sukses met tienduisende paartjies wat hom die krediet gee dat hy hulle huwelike verryk en selfs gered het.

Buiteblad binnekort beskikbaar Deur sy unieke vermenging van humor en kenmerkende eerlikheid help hy paartjies om oor die weg te kom en pret te hê. Mark ondersoek ’n verskeidenheid onderwerpe soos die mite van ’n “sielsgenoot”, die verskil tussen hoe mans en vroue dink, die teenstrydige vlakke van libido en die nood­saaklikheid om te vergewe. Hy bewys die sleutel tot huwe­liksgeluk is nie romanse of voorbeskikking nie – dit is werk en vaardigheid.

Paartjies moet hard werk om hulle verhouding in stand te hou en hulle moet die vaardighede besit om dit te doen. Hoe langer huweliksmaats wag om hierdie vaardig­hede aan te leer, hoe groter is die kans dat hulle gaan opgee. Humor in die huwelik maak dit maklik vir paartjies om vandag nog hulle verhouding na ’n hoër vlak van intimiteit te neem.

Ook beskikbaar in Engels onder die titel Laugh Your Way to a Better Marriage

General

Imprint: Christian Art Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: 2018
Authors: Mark Gungor
Dimensions: 210 x 140mm (L x W)
Format: Paperback
Pages: 316
ISBN-13: 978-1-4316-1747-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-1747-4
Barcode: 9781431617470

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners