0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

Staan Dit Regtig In Die Bybel? (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R124
Discovery Miles 1 240
You Save: R26 (17%)
Staan Dit Regtig In Die Bybel? (Afrikaans, Paperback): Mark Woods

Staan Dit Regtig In Die Bybel? (Afrikaans, Paperback)

Mark Woods

 (sign in to rate)
List price R150 Loot Price R124 Discovery Miles 1 240 You Save R26 (17%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Verfrissende perspektiewe op geloofsvrae wat nie so ’n eenvoudige “reg of verkeerd”-antwoord het nie.

Het God ’n plan vir my lewe? Wat beteken “geestelike groei” nou eintlik? Hoekom sukkel Genesis en wetenskaplikes om ooreen te kom oor die skepping? Wat as die staat genadedood wettig?

Baie Christene worstel met geloofstandpunte wat op die Skrif gebaseer is, maar lyk of dit dalk nie so simplisties toegepas kan word nie. Mark Woods volg ’n unieke aanslag in Staan dit regtig in die Bybel? In plaas van ʼn “reg of verkeerd”-benadering poog hy om ʼn alternatief te bied gegrond op eerlike, diep nadenke. Hy daag jou uit om op ander maniere oor ou waarhede te dink in plaas van net te verklaar wat in die Bybel staan. Om weer te kyk wat die Bybel regtig oor sekere kwessies sê. Om nuut te dink en jou elkedagse lewe en optrede te meet aan wat Jesus ons kom leer het.

Is die waarheid dieper, meer radikaal en selfs meer gevaarlik? Loop ons sommige van die rykdom en diepte van ons geloof mis omdat ons nie daarvan hou om vrae te vra wat ons behoort te vra nie? In hierdie Bybelsgebaseerde boek kyk Mark Woods intens na ’n paar geloofskwessies en hoe sterk die Bybelse fondasie van die antwoorde waarmee ons grootgeword het werklik is.

General

Imprint: Christian Art Publishers
Country of origin: South Africa
Release date: 2018
Authors: Mark Woods
Dimensions: 190 x 130 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 164
ISBN-13: 978-1-4316-1806-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-1806-3
Barcode: 9781431618064

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners