Die gewilde Skooldagboek 2022 vir meisies is nou selfs beter! Met 'n
nuwe tema en interaktiewe inhoud, sal hierdie skooldagboek skoolmeisies
se harte en die dagboek gewilder wees as ooit.
Die nuwe kenmerke sluit in:
- Twee dae per bladsy, met spasie vir ouer se handtekening
- 2022 kalender, skoolkwartale en openbare- en
skoolvakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
- Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters
- Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en
veiligheidswenke op elke blad.
- Suid-Afrika se volkslied
- Pretspeletjies sluit in: woordsoekspeletjies, soek die
verskille, soek die voorwerpe en een-lyn-prentjies
- “Hier is ek”-bladsye
- Vriendskapafdeling agterin met plek om vriende se
gunstelinge en ander inligting in te skryf.
- 210 x 142 mm (A5)
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!