Die 6-in-1 Legkaartbybel bied die unieke geleentheid om kinders stukkie vir stukkie, legkaart vir legkaart aan die
bekende storie van Noag se ark bekend te stel. Saam vorm die ses legkaarte ’n groter prentjie wat die volle
storie uitbeeld. Sien aan die einde die hele, wonderlike storie met een oogopslag! Sodoende het kinders die
geleentheid om die verband tussen gebeure beter te verstaan.
Die Noag se ark 6-in-1 Legkaartbybel sal nie net prettig wees vir kinders nie, maar ook vir ouers wat hul
kinders se geloof en begrip van die Bybel sien groei!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!