’n Interaktiewe Bybelstorieboek met 13 stories en 32 lig-en-loer-deurtjies wat kinders sal geniet.
Ontdek allerhande verrassings in hierdie prettige boekie met lig-en-loer-deurtjies vir klein handjies van nuuskierige agies.
Lig-en-loer-Bybelstories is die ideale boek om kleintjies aan die tydlose stories van die Ou en Nuwe Testament bekend te stel. Met die 32 lig-en-loer-deurtjies wat hulle moet oopmaak, sal hierdie interaktiewe boek kinders vir ure besig hou terwyl hulle meer leer oor 13 van die gewildste Bybelstories. Elke storie het ’n Skrifverwysing sodat jy die storie maklik kan naslaan.
Lig-en-loer-Bybelstories is ʼn prettige, interaktiewe boek met kleurvolle illustrasies en maklik-om-te-lees Bybelstories ideaal vir kinders tussen 3 en 6 jaar.
Ook beskikbaar in Engels onder die title Lift-the-Flap Bible Stories.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!