0
Your cart

Your cart is empty

Books > Language & Literature > Literature: texts > Essays, journals, letters & other prose works

Buy Now

Boodskapper van die Gode - Fabels en Fantasiee van 'n Vlieg Teen die Muur (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R219
Discovery Miles 2 190
You Save: R36 (14%)

Share your images

Boodskapper van die Gode - Fabels en Fantasiee van 'n Vlieg Teen die Muur (Afrikaans, Paperback)

Murray La Vita

 (sign in to rate)
List price R255 Loot Price R219 Discovery Miles 2 190 You Save R36 (14%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 13 working days

Fabels en fantasieŽ deur Murray La Vita

Ek wou so graag hÍ een van daardie fone moet lui en die man moet (sonder om verbaas te lyk) omdraai en dit optel. Dan moet hy glimlag en in 'n stem wat al dekades lank aan miljoene mense bekend is, sÍ: “Hello, Elvis here.”

Boodskapper van die gode is ʼn keur uit die veelbekroonde joernalis Murray La Vita se rubrieke, sketse en essays. Sy aangetrokkenheid tot dit wat ongewoon en aweregs is, vind in talle van die 104 stukke in hierdie bundel neerslag. Ervarings uit sy kinderdae en jeug word afgewissel met belewenisse tydens reise na stede soos New York, Parys, Rome en Amsterdam. Hy skryf oor waarom hy nie die Anne Frank-huis kon besoek nie, vergrype op eilande, hoe hy en sy nefie as vyfjariges oorlog ontdek het, eerste liefde op sy hartsplek Hangklip, en hoe sy geliefde vriendin in ʼn heks verander het. Hoewel die leser melancholie, weerloosheid en selfs gebrokenheid in hierdie stories sal aantref, is daar ook heerlike humor en absurditeite.

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Country of origin: South Africa
Release date: February 2019
Authors: Murray La Vita
Dimensions: 195 x 127 x 21mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 160
ISBN-13: 978-0-7993-9321-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Literature: texts
Books > Language & Literature > Biography & autobiography
Books > Language & Literature > Literature: texts > Collections & anthologies of various literary forms
Books > Language & Literature > Literature: texts > Essays, journals, letters & other prose works
Books > Language & Literature > Biography & autobiography > General
Books > Language & Literature > Literature: texts > Essays, journals, letters & other prose works > General
Books > Biography > General
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Afrikaans > BiografieŽ
Books > Local Author Showcase
Books > Local Author Showcase > Biography
Promotions
LSN: 0-7993-9321-5
Barcode: 9780799393217

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners