’n 120-dag-joernaal wat lesers sal help om die krag van gebed te ervaar en nader aan God te beweeg. Hierdie
unieke gebedsjoernaal vir vroue bied die volgende:
• Die ACTS-metode waarvolgens hulle kan bid: Adoration (aanbidding), Confession (belydenis), Thanksgiving
(dankbetuiging) en Supplication (smeking).
• Ruimte om daagliks teksverse, gebede vir haarself en ander, asook spesifieke gebedsversoeke neer te skryf.
• Ruimte om dank- en lofgebede vir God neer te skryf.
My gebedsjoernaal sal vroue versterk in hulle stiltetyd, hulle help om meer doelbewus te bid en ’n hegter
verhouding met God te ontwikkel. Dit is ideaal vir Bybelstudie en persoonlike aanbidding.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!