My kreatiewe Bybel – vir meisies is ’n spesiale tweekleur-uitgawe van die NLV met meer as 500 illustrasies
om in te kleur. Die breë kantlyne met plek vir joernaal-inskrywings en 350 woordkuns-teksverse is ideaal vir
meisies wat die Bybel en hulle stiltetyd meer persoonlik wil maak.
366 kort inspirerende oordenkings spesifiek gerig om jong meisies, 50 karakterprofiele van ongelooflike
vroue en meisies in die Bybel en 66 onthou-verse sal hulle verder lei in hulle stilwordtyd saam met God.
Ongeag hoe kunstig hulle is, meisies sal hierdie Bybel vir jare koester.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!