0
Your cart

Your cart is empty

DVD > Afrikaans

Not currently available

Die Ballade Van Robbie De Wee (Afrikaans, DVD) Loot Price: R23
Discovery Miles 230

Die Ballade Van Robbie De Wee (Afrikaans, DVD)

Neil Sandilands, Anna Mart Van Der Merwe

 (1 rating, sign in to rate)
Loot Price R23 Discovery Miles 230

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Len van Jaarsveld was op die kruin van die golf. As een van die land se suksesvolste talent-bestuurders het hy invloed, rykdom en die beroemdste musieksterre gehad. En toe verloor hy alles - ook sy status, sy vrou, en sy selfrespek.

Net voor Len heeltemal moed opgee, ontmoet hy die pynlik skaam Robbie de Wee. Len sien dadelik die rou stergehalte van die blou-oog seun, en die eerste sprankie hoop van 'n pad teruguit die musiekwildernis, en die herstelvan sy verlore reputasie. Maar wanneer hy moet kies tussen een laaste kans op sukses en die 'n verskriklike onreg, begin sy droom verbrokkel. Gaan hy die keer sterk genoeg wees om te oorleef?

Die nuwe Afrikaanse fliek uit die spannende pen van Deon Meyer en die kennersoog van Oscar-genomineerde regisseur Darrell James Roodt - 'n naetbyt-kyk agter die skerms van 'n meedoenlose bedryf, en 'n storie-kinkel wat jou op die punt van jou stoel sal hou.

General

Studio: The Karoo Film Company
Release date: September 2014
Actors: Neil Sandilands • Anna Mart Van Der Merwe
Dimensions: 192 x 137 x 15mm (L x W x T)
Format: DVD
Running time: 1 hour, 47 minutes
Region encoding: Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.
Languages: Afrikaans
Age restriction: 13 L
Categories: DVD > Afrikaans
DVD > Drama
DVD > Feature Film
LSN: X7B-LHP-4FH-7
Barcode: 6003805924872

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners