0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Self-help & practical interests > Roadcraft, driving & the Highway Code

Buy Now

Net Die Toets (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R56
Discovery Miles 560
You Save: R14 (20%)
Net Die Toets (Afrikaans, Paperback): Gavin Hoole, Clive Gibson

Net Die Toets (Afrikaans, Paperback)

Gavin Hoole, Clive Gibson

 (sign in to rate)
List price R70 Loot Price R56 Discovery Miles 560 You Save R14 (20%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 10 working days

Nuut van die uitgewers van verskeie topverkopergidse vir die slaag van jou leerling- en bestuurslisensie, is Net die Toets ideaal vir enige iemand wat so ’n bietjie meer oefening benodig voordat hulle die leerlinglisensietoets aflę. Met meer as 160 vrae wat alles dek van Padreëls, Waarskuwingstekens, Inligtingstekens en Padmerktekens tot Voertuigkontroles, Motorfietse en Reguleringstekens, sal jy die toets met selfvertroue aflę.

Die vrae is waar nodig met padtekens en padmerktekens toegerus om die leerproses te vergemaklik. Die gids bevat ook ’n nutti ge afdeling van wat op die dag van die toets benodig word, lisensiekodes en oor toetse wat elektronies afgelę word.

General

Imprint: Struik Lifestyle
Country of origin: South Africa
Release date: July 2013
Authors: Gavin Hoole • Clive Gibson
Dimensions: 280 x 215 x 3mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 32
ISBN-13: 978-1-4323-0199-6
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Self-help & practical interests > Roadcraft, driving & the Highway Code
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
LSN: 1-4323-0199-3
Barcode: 9781432301996

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners