Die agtiende uitgawe van Rekeningkundige Standaarde is bedoel vir
tweede- of derdejaarstudente in Finansiele Rekeningkunde of
studente wat graag 'n inleiding tot rekeningkundige standaarde wil
he. Hierdie uitgawe stel studente bekend aan die beginsels van die
Internasionale Finansiele. Verslagdoeningstandaarde. Die
rekeningkundige beginsels word geillustreer deur vrae wat
geleidelik in moeilikheidsgraad toeneem. Die benadering bevorder
studente se begrip van die beginsels en stel hulle in staat om
finansiele state op 'n praktiese manier te bemeester. 'n Aanduiding
word gegee indien 'n vraag onderwerpe bevat wat nie in die hersiene
SAICA-sillabus voorkom nie, maar wat relevant vir ander sillabusse
mag wees of vir die verdieping van die student se begrip.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!