Ons moderne lewe bied vele uitdagings: ’n gejaagde leefstyl, ernstige siekte, eensaamheid, werkloosheid,
gesinsprobleme . . . Die gewilde skrywer Nina Smit se nuwe boek sal jou nuwe moed gee, want as gelowiges
kan ons vir seker weet dat God aan ons kant is.
Van die temas waaroor sy gesels, is: aanvaarding, erken jou afhanklikheid, buite jou gemaksone, lig na
donkerte, vriende laat jou beter voel, en ontdek die Bybel opnuut. Elke dagstukkie bevat ’n teksvers wat die
tema belig en ’n toepaslike gebed.
God is aan jou kant neem jou op ’n reis na ’n positiewe oorwinnaarslewe. Al wat jy moet doen, is om jou
bekommernisse aan God te gee en jouself te sien soos Hy jou sien—sy geliefde kind. Hy staan reg om in jou
behoeftes te voorsien.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!