0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity

Not currently available

Leef as oorwinnaar (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R102
Discovery Miles 1 020

Leef as oorwinnaar (Afrikaans, Paperback)

Nina Smit

 (sign in to rate)
Loot Price R102 Discovery Miles 1 020

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Min Christene besef werklik dat hulle elke dag in ’n stryd met die Bose verkeer. Daardie stryd is reeds deur Jesus gewen, daarom behoort ons die vyand se strategie te herken en ontslae te raak van die vestings wat hy in ons lewens probeer oprig.

Leef as ʼn oorwinnaar is spesiaal geskryf om Christene toe te rus vir hierdie taak. Dit beskryf: hoe die oorlogsituasie waarin gelowiges verkeer, daar uitsien; hoe die vyand lyk waarmee ons te doen het; hoe ons sy vestings in ons lewe kan raaksien; hoe spesifieke vestings in ons lewe ontstaan en funksioneer, en hoe om elke dag in oorwinning te leef. Dit beklemtoon ook die belangrikheid van God se wapenrusting, die krag van gebed en om jouself daagliks opnuut aan God te wy.

Elke hoofstuk bevat verskeie Skrifgegronde gebede wat handel oor die onderwerp onder bespreking. Daardeur kan lesers hul gedagtes as’t ware verruil vir God s’n, só hul denke vernuwe en as ʼn oorwinnaar kan leef in die stryd teen die Bose. Hierdie boek het oorspronklik in 2004 verskyn onder die titel, Meer as oorwinnaars.

General

Imprint: Struik Christian
Release date: June 2016
Authors: Nina Smit
Dimensions: 221 x 152 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 288
ISBN-13: 978-1-4153-3473-7
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4153-3473-0
Barcode: 9781415334737

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners