0
Your cart

Your cart is empty

Books > Sport & Leisure > Miscellaneous items > Stationery items

Not currently available

Oorvloedige Liefde - 365 Dae Van God Se Onbegrensde Liefde (Afrikaans, Large print, Hardcover) Loot Price: R206
Discovery Miles 2 060
You Save: R44 (18%)
Oorvloedige Liefde - 365 Dae Van God Se Onbegrensde Liefde (Afrikaans, Large print, Hardcover): Nina Smit

Oorvloedige Liefde - 365 Dae Van God Se Onbegrensde Liefde (Afrikaans, Large print, Hardcover)

Nina Smit

 (sign in to rate)
List price R250 Loot Price R206 Discovery Miles 2 060 You Save R44 (18%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

365 dagstukkies deur die immergewilde Nina Smit wat jou sal help om God se liefde in oorvloed te ervaar.

Oorvloedige Liefde – Grootdruk bevat 365 dagstukkies deur die immergewilde Nina Smit wat jou sal help om die lewe en God se liefde in oorvloed te ervaar. Nina bespreek verskeie eienskappe wat deel van ‘n gelowige se lewe behoort uit te maak. Hierdie dagstukkies sal jou bemoedig, krag gee vir die dag wat voorlę en aanspoor om die vreugde van Christenwees te beleef. Ervaar saam met haar 365 dae van God se onbegrensde liefde.

Die jaar se temas is:

· Januarie – Vertroue

· Februarie – Blydskap

· Maart – Beskerming

· April – Geloof

· Mei – Troos

· Junie – Dankbaarheid

· Julie – Liefde

· Augustus – Vrede

· September – Hoop

· Oktober – Genade

· November – Barmhartigheid

· Desember – Heiligheid

“Die Here belowe vir jou, soos vir Israel destyds, heuning uit ‘n rots, oorvloed en rykdom. Hy wil jou vandag nog beskerm en bewaar en alles wat jy nodig het vir jou in oorvloed gee, skryf Nina.

General

Imprint: Struik Christian Media
Country of origin: South Africa
Release date: August 2017
Authors: Nina Smit
Dimensions: 220 x 150 x 20mm (L x W x T)
Format: Hardcover
Pages: 392
ISBN-13: 978-1-4153-3784-4
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Sport & Leisure > Miscellaneous items > Stationery items
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Sport en Ontspanning
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
Books > Local Author Showcase > Lifestyle
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Lifestyle
LSN: 1-4153-3784-5
Barcode: 9781415337844

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners