0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > The Bible

Not currently available

NLV Oudio Bybel - (Geheuestokkie) (Afrikaans, USB Flash Drive) Loot Price: R288
Discovery Miles 2 880
You Save: R62 (18%)
NLV Oudio Bybel - (Geheuestokkie) (Afrikaans, USB Flash Drive):

NLV Oudio Bybel - (Geheuestokkie) (Afrikaans, USB Flash Drive)

 (sign in to rate)
List price R350 Loot Price R288 Discovery Miles 2 880 You Save R62 (18%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Wil jy graag daagliks bemoedig en geestelike verryk word, maar sukkel om in die gejaagdheid genoeg tyd te kry om in God se Woord deur te bring? Dan is die NLV Oudiobybel vir jou bedoel.

In hierdie MP3-uitgawe word die volledige teks van die gewilde NLV Bybel voorgelees deur Lieb Bester, Petru Wessels, Carel Trichardt, Esté Geldenhuys, Rentia van der Bijl, Flip Loots, Martin Jansen en Tania Ueckerman. Die strelende instrumentale agtergrondmusiek dra verder daartoe by om jou stiltetyd ’n verrykende ervaring te maak. Die digitale formaat verseker goeie kwaliteit klank en die geheuestokkie is maklik om oral saam te dra en kan saam met enige toepaslike toestel gebruik word.

Die NLV Oudiobybel in MP3-formaat is bedoel vir reisigers en pendelaars, maar ook elke gelowige op die lewenspad. Dit sal die Woord van God op ’n kragtige en dinamiese wyse kommunikeer.

General

Imprint: Christelike Uitgewers Maatskappy
Dimensions: 140 x 106 x 15mm (L x W x T)
Format: USB Flash Drive
ISBN-13: 978-1-4316-2344-0
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > The Bible > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > The Bible > General
Books > Christianity > The Bible
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-2344-X
Barcode: 9781431623440

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners