Ouers en peuters sal gaande wees oor hierdie kreatiewe aanbieding van een van die mees geliefde verhale in die Bybel. Elke bladsy in Noag se ark bevat ’n onvoltooide illustrasie wat kinders kan voltooi deur die wiel met dele van die illustrasie onderaan die bladsy te draai totdat die prentjie pas. Kinders leer so speel-speel die verhaal van Noag en die diere in die ark.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!