0
Your cart

Your cart is empty

Music > Gospel

Not currently available

Oase Gemeente - OnsVader Volume 1 (Afrikaans, CD) Loot Price: R96
Discovery Miles 960
Oase Gemeente - OnsVader Volume 1 (Afrikaans, CD): Oase Gemeente

Oase Gemeente - OnsVader Volume 1 (Afrikaans, CD)

Oase Gemeente

 (sign in to rate)
Loot Price R96 Discovery Miles 960

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

“Hoe selde hoor mens Afrikaanse lof en aanbidding met ‘n kraakvars klank? Baie selde!! Maar hierdie CD is presies dit…” sê Louis Brittz.

Oase gemeente is ‘n voorloper in die ontwikkeling van Afrikaans lofprysing en hulle wil met hierdie CD hulle musiek vir die hele land beskikbaar stel.

Van die snitte word reeds in gemeentes oor die land gesing en die musiek laat mens onmiddellik regop sit. Dis uitstekend geskryf, uitgevoer en opgeneem en behoort in elke Afrikaanse ‘worshiper’ se smaak te val.

General

Label: Christian Media Publishing
Performers: Oase Gemeente
Dimensions: 125 x 142 x 10mm (L x W x T)
Format: CD
Running time: 1 hour
Languages: Afrikaans
Categories: Music > Gospel
LSN: XYB-B52-EFH-5
Barcode: 6006937143036

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners