0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity > Christian life & practice

Not currently available

My Allerbeste Vir Sy Hoogste (Afrikaans, Leather / fine binding) Loot Price: R164
Discovery Miles 1 640
You Save: R35 (18%)

My Allerbeste Vir Sy Hoogste (Afrikaans, Leather / fine binding)

Oswald Chambers

 (sign in to rate)
List price R199 Loot Price R164 Discovery Miles 1 640 You Save R35 (18%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

As jy op soek is na oordenkings wat lewenslank sal verryk en inspireer, is My Allerbeste vir Sy Hoogste ideaal. Dit is ’n klassieke topverkoper met 366 diepgaande oordenkings deur Oswald Chambers. Die wysheid en insig in élke oordenking is so ryk en kragtig dat dit ’n ewige impak het op enige leser.

Hierdie pragtige uitgawe is baie meer as ’n geskenk vir ’n spesiale geleentheid – dit is ’n uitnodiging om jou geloof te verdiep. Sedert die eerste verskyning van die Engelse uitgawe in 1934 is miljoene eksemplare węreldwyd verkoop, en dit word gesien as een van die gewildste Christelike boeke wat ooit geskryf is. Prikkelende, lewensveranderende oordenkings wat nie lank neem om te lees nie, maar jou hart vul met die tydlose waarhede van die Woord.

General

Imprint: CUM
Country of origin: South Africa
Release date: March 2022
Authors: Oswald Chambers
Dimensions: 140 x 93 x 16mm (L x W x T)
Format: Leather / fine binding - Leather, real
Pages: 376
ISBN-13: 978-1-4316-2503-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-2503-5
Barcode: 9781431625031

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners