Die kreatiewe verbeelding in hoogste versnelling, dit is wat jy kry
wanneer jy 地 topskrywer aan erge beperkings onderwerp. Skryf
byvoorbeeld ses uiteenlopende eenbedrywe waarin daar in elk 地 man
en 地 vrou is, 地 rot in 地 hokkie en dieselfde stel byklanke. Dit
is wat P.G. du Plessis van homself gevra het. Die resultaat? Ses
fasette van die bestaan, van die walglikste gruwel tot loutere
sielsverrukking, wat aangrypend gedramatiseer word. Dit is 地
teatereksperiment, ja, maar een wat by uitstek die aandag vestig op
die elementere boustene van die drama: kragtige dialoog, lewensegte
karakterisering en die genietlikste intriges.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!