0
Your cart

Your cart is empty

DVD > Adventure

Not currently available

Agent 2000: Die Laksman (Afrikaans, DVD) Loot Price: R59
Discovery Miles 590
You Save: R100 (63%)

Agent 2000: Die Laksman (Afrikaans, DVD)

Paul Loots, Izel Bezuidenhout

 (2 ratings, sign in to rate)
List price R159 Loot Price R59 Discovery Miles 590 You Save R100 (63%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Agent 2000, oftewel Walter du Toit, het nie baie tyd oor om sy missie te voltooi nie... Hy moet gou speel as hy Hoërskool Randburg se berugte boelie, Die Laksman, voor die einde van die ontgoeningstydperk wil vang. As Walter daarin slaag om die gemaskerde vabond vas te trek, kan hy sy vermomming in die kas bêre, vaarwel roep aan die publieke skool en sy lewe as 14-jarige, tuisonderrigte speurder voortsit.

Indien hy egter nie daarin slaag om sy missie suksesvol af te handel nie, word die skoolhoof afgedank, is Walter se reputasie as geheime agent daarmee heen, verloor hy sy nuwe beste vriend en is hy die meisie van sy drome kwyt.

'n Taak wat aanvanklik na kinderspeletjies gelyk het, ontaard gou in Walter se grootste nagmerrie. Sal hy Die Laksman betyds kan vang of sal Agent 2000 uiteindelik Die Laksman se grootste teiken in die geskiedenis van Hoërskool Randburg word?

General

Studio: Film Factory
Release date: August 2014
Actors: Paul Loots • Izel Bezuidenhout
Dimensions: 192 x 137 x 15mm (L x W x T)
Format: DVD
Running time: 1 hour, 36 minutes
Region encoding: Region 2. This DVD will play in all South African DVD players.
Audio format: Dolby Digital 5.1  Dolby Digital 5.1
Video format:  Widescreen 16:9 (1.78:1)
Languages: Afrikaans
Age restriction: A PGV
Categories: DVD > Adventure
DVD > Afrikaans
DVD > Family
DVD > Feature Film
LSN: X4P-RPH-6FH-1
Barcode: 6004416120042

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

Die laksman

Fri, 4 Oct 2019 | Review by: jannie C.

Goeie en skoon vermaak vir tieners

Did you find this review helpful? Yes (0) | No (0)

Partners