0
Your cart

Your cart is empty

Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting

Not currently available

Amper 'n tiener (vir seuns) - 8 belangrike dinge waaroor julle nou al moet praat (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R149
Discovery Miles 1 490
You Save: R31 (17%)
Amper 'n tiener (vir seuns) - 8 belangrike dinge waaroor julle nou al moet praat (Afrikaans, Paperback): Peter Larson

Amper 'n tiener (vir seuns) - 8 belangrike dinge waaroor julle nou al moet praat (Afrikaans, Paperback)

Peter Larson

 (sign in to rate)
List price R180 Loot Price R149 Discovery Miles 1 490 You Save R31 (17%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Jou seun is amper 地 tiener. Wat dink hy regtig van meisies, skool en God, of sy toekoms? Omdat seuns, en veral tienerseuns, nie die beste kommunikeerders is nie, is dit nie so maklik om te weet nie, of hoe? Hoe moet ouers met hulle seuns praat oor die dinge wat werklik belangrik is vir die seun? Amper 地 tiener (vir seuns) is die ideale hulpmiddel propvol wyse raad vir ouers. Dit gee prettige, goed deurdagte vrae en gesprekspunte wat tot natuurlike, betekenisvolle gesprekke tussen ouers en seuns sal lei. Dit sluit onderwerpe in soos: Fisieke en emosionele veranderinge waardeur hy gaan; Hoe om rein te bly in 地 samelewing wat so seksbehep voorkom; Hoe om sosiale media verantwoordelik te gebruik. Amper 地 tiener (vir seuns) is 地 praktiese gids tot ouer-seun-gesprekke om hulle voor te berei vir die onstuimige tienerjare. Dit sal ouers help om hulle seuns te bemoedig in hulle geloof, te gesels oor uitdagings by die skool en met vriende, en vir hom te wys hoe geliefd hy is in sy onstuimige tienerjare.

General

Imprint: CUM
Country of origin: South Africa
Release date: November 2017
Authors: Peter Larson
Dimensions: 216 x 140 x 10mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 176
ISBN-13: 978-1-4316-1807-1
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Health, Home & Family > Family & health > Advice on parenting > General
Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > Christian life & practice > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Christianity > Christian life & practice
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Gesondheid, Huis en Gesin
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4316-1807-1
Barcode: 9781431618071

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners