Pienkes du Plessis is terug met ’n nuwe bundel kortverhale.
In Robbie se broer se roer en ander jagstories vertel hy
stories oor alles wat met jagekspedisies gepaardgaan: vuurmaak,
braai, kamp opslaan, sleepwaens pak en onderonsies met wilde diere
– en vertel by staaltjies van toentertyd. Nostalgiese stories vir
om die kampvuur, en vir lekker lag.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!