Romeine 12: 2 ...maar laat God julle verander deur julle denke te
vernuwe…Met dink jouself gelukkig wys die wereldbekende spreker
Pieter van Jaarsveld jou hoe jy jou lewe kan omkeer. Die
inspirerende boek: Ontbloot ondermynende mites oor geluk,
verduidelik dat vreugde vir alle mense beskore is, wys hoe jy jou
brein kan herbedraad, inspireer jou tot 'n positiwe ingesteldheid,
bevat die nuutste navorsing en tegnieke jy kan floreer - hierdie
praktiese gids plaas 'n lewe van geluk binne elkeen se bereik.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!