Die Tegnologie VANDAG Graad 8 Tekenportefeulje kan saam met die
Tegnologie VANDAG Graad 8 Leerderboek en Onderwysersgids gebruik
word. Dit is 'n aanvullende werkboek wat aktiwiteite en oefeninge
bevat om leerders se gra ese kommunkasievaardighede verder te help
ontwikkel. Van die kenmerke van die Tekenportefeulje wat
suksesvolle leer en onderrig maklik en pret maak, is: Dit bevorder
die tekenvaardighede van leerders, wat hul prestasie in alle
Tegnologie leeruitkomste verbeter. 23 aktiwiteite wat op die
kommunikasieassesseringstandaard van Leeruitkoms 1 fokus.
Individuele klaskamer- en huiswerkaktiwiteite. Spesi eke skakels
met Tegnologie VANDAG Graad 8 Leerderboek. Assesseringsrubrieke wat
maklik is om te gebruik en 'n assesseringsrekordstaat. Die
Tegnologie VANDAG Graad 8 Tekenportefeulje is ook in Engels
beskikbaar as Technology TODAY Grade 8 Drawing Portfolio.
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!