0
Your cart

Your cart is empty

Books > Children's & Educational > Leisure interests, hobbies & sport > Hobbies, quizzes & games > Trivia & curious facts

Buy Now

Vrae en Feite vir Nuuskierige Agies 2 - Vir Kinders van Alle Ouderdomme (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R181
Discovery Miles 1 810
You Save: R49 (21%)

Vrae en Feite vir Nuuskierige Agies 2 - Vir Kinders van Alle Ouderdomme (Afrikaans, Paperback)

Riette Hugo

Series: Vra en Feite vir Nuuskierige Agies, 2

 (sign in to rate)
List price R230 Loot Price R181 Discovery Miles 1 810 You Save R49 (21%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 4 - 8 working days

Is jy ’n nuuskierige agie wat wil weet…

… of dinosourusse ooit gekloon sal word? Of hoeveel verf nodig is om ’n Boeing in sy kleure uit te dos? Het jy al gewonder hoekom kruisies soene simboliseer? Of waarom mans vandag steeds dasse dra? Bestaan daar nog regte hekse? En het mense mekaar met blomme gegooi tydens die Tulpoorlog?

Hierdie boek sal jou help om uit te vind of jy bietjie slimmer is as ’n sjimpansee – of dalk baie intelligenter as ’n neurochirurg! Dit gee ook wenke oor hoe om ’n entrepreneur te word. En dit vertel jou alles oor hoe DNS die eerste keer gebruik is om ’n moordenaar vas te trek.

Die legendariese opvoedkundige Riette Hugo het vir RSG antwoorde op diť vrae, en nog vele meer, saamgestel. Vrae en feite vir nuuskierige agies #2 is propvol inligting, riglyne en wenke vir kinders van alle ouderdomme wat slimmer as selfs Oupa en Ouma is.

Waarskuwing: Moenie jou boek uitleen nie! Dalk kry jy dit nooit weer terug nie.

General

Imprint: The Penguin Group (SA) (Pty) Ltd
Country of origin: South Africa
Series: Vra en Feite vir Nuuskierige Agies, 2
Release date: April 2019
Authors: Riette Hugo
Dimensions: 234 x 153 x 18mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 176
ISBN-13: 978-1-77609-393-9
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Children's & Educational > Reference
Books > Children's & Educational > Leisure interests, hobbies & sport
Books > Children's & Educational > Reference > General
Books > Children's & Educational > Leisure interests, hobbies & sport > Hobbies, quizzes & games
Books > Children's & Educational > Leisure interests, hobbies & sport > Hobbies, quizzes & games > Trivia & curious facts
Books > Afrikaans > Opvoedkunde
Books > Local Author Showcase > Sport & Leisure
LSN: 1-77609-393-3
Barcode: 9781776093939

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners