0
Your cart

Your cart is empty

Books > Biography > Historical, political & military

Not currently available

'n Stukkie Van Die Legkaart (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R334
Discovery Miles 3 340

'n Stukkie Van Die Legkaart (Afrikaans, Paperback)

Rina Venter

 (sign in to rate)
Loot Price R334 Discovery Miles 3 340

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Dr. Rina Venter is die eerste en laaste vrou wat voor 1994 in ʼn Suid-Afrikaanse kabinet gedien het. As Minister van Gesondheid en Welsynsdienste onder mnr. F.W. de Klerk bevind sy haar in die politieke en maatskaplike binnekring tydens die oorgang van apartheid na demokrasie. Vyf en twintig en meer jare later is hierdie boek egter nie ’n gewone “skinder-en-vertel-verhaal” oor wat agter die skerms plaasgevind het nie. Dit handel in werklikheid oor die Afrikaner se opkoms en “ondergang” tussen 1938 en 1994.

Dr. Venter skryf oor kinderjare waarin die spanning tussen “Nat” en “Sap” in eie familie ervaar word; oor haar lewe as jong maatskaplike werker wat eerstehands die meedoënlose uitwerking van die skadukant van apartheid op gewone gesinne beleef; en as opgeleide sosioloog beskryf sy met gesag die Afrikaner-establishment en die “nodes van mag” wat die samelewing na hul beeld probeer vorm. Maar sy beskryf en ontleed ook die rol van Afrikaanse vroueorganisasies en hoe swart vroue, veral gedurende die noodtoestand in die 1980’s, na hulle uitreik om omstandighede in die swart woonbuurte te help stabiliseer en “hul kinders te help red”. Dit is ’n geskiedenis wat nog nie voorheen met soveel insig beskryf is nie. Sy skryf oor haar lewe in die aktiewe politiek van “eie” en “algemene” sake wat onbekostigbaarheid en verdubbeling tot gevolg het, oor persoonlike magsbasisse wat tot spanning lei, haar tyd as Minister van Gesondheid en Welsynsdienste en die politieke oorgang.

Oor die onderhandelingsproses, soos sy dit as ’n kabinetslid beleef het, skryf dr. Venter waarskynlik met groter openheid en eerlikheid as enige van haar kollegas, ook oor die foute wat gemaak is. Dit is egter nie ’n boek vol verwyte nie, maar ’n toekomsgerigte werk waarin foute wel deeglik ontleed word om hulle in die toekoms te probeer voorkom. Vir elkeen wat soek na ’n oplossing vir probleme waarmee Afrikaanssprekendes vandag worstel, is dit verpligte leesstof.

General

Imprint: Malan Media
Country of origin: South Africa
Release date: July 2019
Authors: Rina Venter
Dimensions: 265 x 185 x 50mm (L x W x T)
Format: Paperback
Pages: 432
ISBN-13: 978-1-920335-75-5
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Language & Literature > Biography & autobiography > Historical, political & military
Books > Social sciences > Politics & government > Political structure & processes > Political leaders & leadership
Books > Social sciences > Politics & government > Political parties > General
Books > Biography > Historical, political & military
Books > Afrikaans > Taal en Letterkunde
Books > Afrikaans > Biografieë
Books > Afrikaans > Maatskaplike Wetenskappe
Books > Local Author Showcase > Politics
Books > Local Author Showcase > Biography > Historical
Books > Local Author Showcase > Biography > Political
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Biography
Books > Local Author Showcase > Afrikaans > Politics
LSN: 1-920335-75-7
Barcode: 9781920335755

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Buy 2, Get An Extra 20% Off

'n Stukkie Van Die Legkaart
Rina Venter Paperback R334 Discovery Miles 3 340
bundle available
Anton Rupert - The Life Of A Business…
Ebbe Dommisse Paperback R395 R289 Discovery Miles 2 890
bundle available
Bibby's - More Good Food
Dianne Bibby Hardcover R480 R340 Discovery Miles 3 400
bundle available
Power And Faith - How Evangelical…
Pontsho Pilane Paperback R280 R205 Discovery Miles 2 050
bundle available
Maria's Keepers - One Woman's Escape…
Sam Human Paperback R280 R219 Discovery Miles 2 190
bundle available
When Love Kills - The Tragic Tale Of AKA…
Melinda Ferguson Paperback R320 R235 Discovery Miles 2 350
bundle available
Kirstenbosch - A Visitor's Guide
Colin Paterson-Jones, John Winter Paperback R150 R109 Discovery Miles 1 090
bundle available
Cape, Curry & Koesisters
Fatima Sydow, Gadija Sydow Noordien Paperback  (3)
R415 R357 Discovery Miles 3 570
bundle available
Prisoners Of Jan Smuts - Italian…
Karen Horn Paperback R330 R225 Discovery Miles 2 250
bundle available
Hunting With The Hawks - Untold Stories…
Graham Coetzer Paperback R320 R235 Discovery Miles 2 350
bundle available
The Future Of Mining In South Africa…
The Mapungubwe Institute for Strategic Reflection Paperback R320 R250 Discovery Miles 2 500
bundle available
Fatima Sydow Cooks
Fatima Sydow Paperback  (3)
R420 R361 Discovery Miles 3 610
bundle available
Low Carb Is Lekker Three
Ine Reynierse Paperback R320 R256 Discovery Miles 2 560
bundle available
Mission Of Malice - My Exodus From…
Erika Bornman Paperback  (8)
R260 R208 Discovery Miles 2 080
bundle available
Hot Water
Nadine Dirks Paperback R265 R207 Discovery Miles 2 070
bundle available

See more

Partners