Versterk jou huwelik en verhouding met God met 366 dagstukkie spesiaal vir huweliksmaats.
Versterk jou huwelik en verhouding met God met die kosbare Mnr. & Mev. – 366 oordenkings vir egpare.
In vandag se gejaagde lewe is dit belangrik dat paartjies gereeld saam met mekaar en saam met God stil word. Hierdie pragtige dagboek sal paartjies help om ’n dieper intimiteit met mekaar en met God te ontwikkel wat hulle huwelik en geloof na ’n nuwe vlak van liefde, vertroue en hoop sal neem.
Beweeg elke dag nader aan jou huweliksmaat en aan God deur ’n paar minute saam stil te word, te lees en na te dink oor die inspirerende oordenkings en bemoedigende teksverse in hierdie dagboeke vir paartjies.
Ook beskikbaar in Engels onder die titel Mr & Mrs – 366 Devotions for Couples
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!