Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees,
maar wat hy nou alles in die media oor die SAPD lees. Hy’t juis ’n
ander werksaanbod... Maar dan kom Kassie te midde van sy
loopbaankrisis teen die grieseligste booswig nog te staan, en hy
moet blitsig slim skuiwe bedink om die Pion van die bord af te vee.
Spioenasie en wapenhandel-korrupsie, die ontkleeklub-skemerwereld
en ’n moordenaar uit jou nagmerries – dis alles hier in Kamikaze!
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!