0
Your cart

Your cart is empty

Books > Fiction > Genre fiction > Romance

Buy Now

Liefde is Vuur (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R189
Discovery Miles 1 890
You Save: R51 (21%)

Share your images

Liefde is Vuur (Afrikaans, Paperback)

Serena Steyn

Series: Romanza Omnibus

 (sign in to rate)
List price R240 Loot Price R189 Discovery Miles 1 890 You Save R51 (21%)

Bookmark and Share

Expected to ship within 5 - 13 working days

Serena Steyn se eerste omnibus bederf jou met 'n hertog in 'n magspel, 'n moeilik Fransman en 'n mooi maar onuitstaanbare doktor. Liefde is vuur is 'n samestelling van drie van Serena Steyn se vorige Romanzas: Kameliabruid, Die Fransman en Moetie vir 'n mooi man.

Kameliabruid:

Wanneer dit by sy land kom, praat hertog Maximillian von Flade se verstand. Maar by Adelka lei sy hart hom. Om 'n hawe vir sy hertogdom te bekom wil Max met prinses Elena, troonopvolger van Kamburg, trou. Adelka weet egter haar ou kamermaat het Jozef Rombi lief. En s vir Max. Adelka bly by haar vriendin terwyl die onderhandelings tussen die twee lande aan die gang is. In die proses trap sy op 'n paar tone en die situasie raak gevaarlik. Boonop raak Max se toenaderings meer intens. Sy moet wegkom. Van die politiek, intriges, rugstekery. En van Max. Hy speel 'n magspel. En haar n Elena se gevoelens word misken.

Die Fransman:

Leiandra het nie ng 'n Fransman in haar lewe nodig nie. Chaney het haar hart gebreek en sy maak sy seun alleen groot, dankie. Trouens, die Beaurains weet nie van Hugo nie en mag ook nie. Maar toe Jean-Philippe Beaurain met 'n vreemde tyding sy opwagting maak, slaan haar lewe 'n nuwe rigting in. Nie net herken hy Hugo as 'n Beaurain nie, maar hulle moet opsluit saam Frankryk toe. Juis na waar Canon is, die man wat haar huwelik verwoes het. Sy is een keer deur die Beaurain-familie benadeel, maar nie weer nie. Durf sy haar kind van sy familie ontneem? En wat van haar erflating? En haar hart?

Moetie vir 'n mooi man:

Ilse het bloot die Du Buisson-landgoed besoek om 'n kruietuin te beplan en word toe soos 'n misdadiger gevange gehou. In die mooi maar ondraaglike doktor Gerhard du Buisson se woonstel langs sy laboratorium word sy ingeperk, waar sy per ongeluk beland het. Al wat Ilse raakgesien het, was 'n botteltjie rooi naellak op die lessenaar, en hy glo vas sy het kom spioeneer. Hoe moes sy weet hy's besig met hoogs geheime navorsing? En word boonop deur die polisie n die regering beskerm? Mettertyd besef sy haar treiterende emosies - van magtelose woede en tesinnige respek tot bewondering - is deel van 'n liefdespakket. Een wat sy asseblief tog nie wil h nie ...

General

Imprint: LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Series: Romanza Omnibus
Release date: April 2019
Authors: Serena Steyn
Format: Paperback
ISBN-13: 978-0-7993-9425-2
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Fiction > Genre fiction > Romance
Books > Fiction > Genre fiction > Romance > General
Books > Afrikaans > Fiksie
Books > Afrikaans > Nuwe Vrystellings
Books > Fiction > New Fiction Releases
Books > Local Author Showcase > Fiction - adults
Promotions
LSN: 0-7993-9425-4
Barcode: 9780799394252

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners