Die gewilde Skooldagboek 2022 vir seuns tussen 6 en 12 met sy funky
voorblad bevat nuwe interaktiewe inhoud. Met ’n opwindende nuwe tema
vir 2022 en oulike aktiwiteite is hierdie dagboek vir skoolseuns ’n
moet-hê en sal dit nog gewilder wees as voorheen.
Kenmerke sluit in:
- Twee dae per bladsy, met spasie vir ouer se handtekening
- 2022 kalender, skoolkwartale en openbare- en
skoolvakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
- Klasroosters, naskoolse aktiwiteite en eksamenroosters
- Interessante feite, grappies, cool dinge om te probeer en
veiligheidswenke op elke blad.
- Pretspeletjies soos verbind die nommers, soek die
verskille, woordsoek, doolhowe, soek die simbool en kolletjies en
strepies
- ’n Bordspeletjie op die agterkant.
- Suid-Afrika se volkslied
- 210 x 142mm (A5)
General
Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate?
Let us know about it.
Does this product have an incorrect or missing image?
Send us a new image.
Is this product missing categories?
Add more categories.
Review This Product
No reviews yet - be the first to create one!