0
Your cart

Your cart is empty

Books > Christianity

Not currently available

Wen Die Stryd Teen Kommer (Afrikaans, Paperback) Loot Price: R129
Discovery Miles 1 290
You Save: R21 (14%)

Wen Die Stryd Teen Kommer (Afrikaans, Paperback)

Simon Robinson

 (sign in to rate)
List price R150 Loot Price R129 Discovery Miles 1 290 You Save R21 (14%)

Bookmark and Share

Supplier out of stock. If you add this item to your wish list we will let you know when it becomes available.

Moenie jou daaroor bekommer nie!’ Hoeveel keer het ons nie al hierdie raad geïgnoreer nie? Die meeste van ons weet dat bekommernis vrugteloos is en ons geensins nader aan ’n uitkoms of oplossings bring nie. Maar tog sukkel ons om uit die kloue van vrees te bly.

In Wen die stryd teen kommer verklaar die skrywer, Simon Robinson, egter oorlog teen kommer. Hy bied ’n 31-dag-strategie wat kommer in sy spore sal laat stuit. Robinson het self vir baie jare met angs gesukkel. Hy het egter Bybelse en praktiese manier gevind om dit te beveg en te oorwin. Elke stap is in die Bybel geanker en word eenvoudig verduidelik met ’n gebed en aksiepunte daarby.

Wie moet hierdie boek lees?

• Mense wat met kommer, angs en paniek worstel

• Pastorale beraders en raadgewers

Hierdie belangrike onderwerp word in klein, maklik-verteerbare gedeeltes behandel sodat jy dit kan lees, daaroor kan nadink en aksie kan neem oor die verloop van ’n maand.

General

Imprint: Struik Christian Media
Country of origin: South Africa
Release date: October 2016
Authors: Simon Robinson
Format: Paperback
Pages: 144
ISBN-13: 978-1-4153-3525-3
Languages: Afrikaans
Categories: Books > Humanities > Religion & beliefs > Christianity > General
Books > Religion & Spirituality > Christianity > General
Books > Christianity > Afrikaans
Books > Afrikaans > Geesteswetenskappe
Books > Afrikaans > Christelike Publikasies
Books > Afrikaans > Geloof en Spiritualiteit
LSN: 1-4153-3525-7
Barcode: 9781415335253

Is the information for this product incomplete, wrong or inappropriate? Let us know about it.

Does this product have an incorrect or missing image? Send us a new image.

Is this product missing categories? Add more categories.

Review This Product

No reviews yet - be the first to create one!

Partners